Gibraltar

From Wikipedia, the free encyclopedia

Gibraltar
Remove ads

Gibraltar is 'n Britse oorsese gebied aan die suidpunt van Spanje met 'n oppervlakte van 6,8 km² en 'n bevolking van 30 001 in 2012.

Thumb
Kaart van Gibraltar
Kitsfeite

Die meeste inwoners is van Spaanse, Portugese of Marokkaanse afkoms. Gibraltar word deur Spanje geëis. Die stad lê aan die noordelike punt van die Straat van Gibraltar, wat die Atlantiese Oseaan in die weste met die Middellandse See in die ooste verbind en Europa van Afrika skei.

Die skiereiland is veral vir die Rots van Gibraltar bekend, een van twee Pilare van Herakles, waar die enigste natuurlike habitat van Ape in Europa gevind kan word.

Remove ads

Trivia

  • Die naam Gibraltar is 'n omvorming van die Arabiese naam Djebel Tarik (berg van Tarik).
  • Tarik was die leier van die More wat Spanje in die 8ste eeu binnegeval het.

Verwysings

Bronnelys

Eksterne skakels

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads