Growweblaarkatsnorbosse

plantspesie From Wikipedia, the free encyclopedia

Growweblaarkatsnorbosse
Remove ads

Die Growweblaarkatsnorbosse (Rotheca myricoides) is 'n struik of klein boompie en groei op klipperige plekke en ruigtes in bosveld, vanaf die suide van KwaZulu-Natal deur eSwatini en weswaarts tot by Mahikeng. Dit groei ook in die sentrale deel van Zimbabwe. Die blare is eindstandig gebondel en twee solank as wat hulle breed is. Hulle het 'n fluwelige bokant, wollerige onderkant en spitslopende basis wat in die blaarsteel afloop.

Kitsfeite Bewaringstatus, Wetenskaplike klassifikasie ...
Remove ads

Fotogalery

Bron

Verwysings

Sien ook

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads