Haemanthus

plantspesie From Wikipedia, the free encyclopedia

Haemanthus
Remove ads

Haemanthus (kwaslelies) is 'n blomplant genus wat hoort tot Amaryllidaceae en is die eerste keer in 1753 deur Carolus Linnaeus beskryf. Die spesie is inheems aan Suid-Afrika, Botswana, Eswatini, Namibië en Lesotho. Ongeveer vyftien spesies kom in die winterreënvalstreek van Namakwaland en die Wes-Kaap voor en die res in die somerreënvalstreek terwyl een spesie Haemanthus albiflos in altwee voorkom. Nege spesies is deel van die fynbos [1] en almal is geofiete.

Kitsfeite Wetenskaplike klassifikasie, Spesies ...
Remove ads

Spesies

Daar is 22 spesies in die genus:[2]

Remove ads

Verwysings

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads