Handelinge
vyfde boek van die Nuwe Testament, saamgestel uit 28 hoofstukke From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Remove ads
Die Handelinge van die Apostels (Grieks: Πράξεις Ἀποστόλων, Práxeis Apostólōn; Latyn: Actūs Apostolōrum), of soms slegs Handelinge, of meer formeel die Boek van Handelinge, is die 5de boek in die Nuwe Testament van die Bybel.
Die boek vertel hoe die verhoogde Here deur die uitstorting van die Heilige Gees sy volgelinge toegerus het om gehoorsaam te wees aan sy laaste opdrag. Die apostels het toe onbevrees in Jerusalem getuig van die opstanding van Jesus. Vervolgings deur die Joodse Raad loop daarop uit dat die evangelie verkondig word in die hele Judea en Samaria en verder noord tot in Antiogië. Hierin het Petrus, Jakobus, Johannes en Jakobus die broer van Jesus, maar veral ook Paulus 'n belangrike rol gespeel. Paulus se bydrae blyk veral uit sy sendingreise waardeur hy die kerk gevestig het in Klein-Asië, Griekeland en verder weswaarts.
Die verhaal sluit af met die vertelling van Paulus wat in Rome as gevangene gebind is, maar laat blyk dat die Woord en die Gees nie gebind kan word nie.
Remove ads
Oorsig van Handelinge
Hoofstuk 1
- Die belofte van die Heilige Gees (1:1-8)
- Jesus se hemelvaart (1:9-11)
- Judas se opvolger (1:12-26)
Hoofstuk 2
- Die uitstorting van die Heilige Gees (2:1-13)
- Petrus se toespraak op pinksterdag (2:14-36)
- Die eerste bekeerders (2:37-42)
- Die eerste gemeente (2:43-47)
Hoofstuk 3
Hoofstuk 4
- Petrus en Johannes voor die Joodse Raad (4:1-22)
- Die gebed van die gelowiges (4:23-31)
- Onderlinge mededeelsaamheid (4:32-26)
Hoofstuk 5
- Ananias en Saffira (5:1-11)
- Baie tekens en wonders (5:12-16)
- Die vervolging van die apostels (5:17-42)
Hoofstuk 6
- Sewe diakens word gekies (6:1-7)
- Stefanus word gevange geneem (6:8-15)
Hoofstuk 7
- Stefanus se toespraak (7:1-53)
- Stefanus word gestenig (7:54-60)
Hoofstuk 8
- Saulus vervolg die kerk (8:1-3)
- Die evangelie in Samaria (8:4-25)
- Fillipus en die Etiopiër (8:26-40)
Hoofstuk 9
Hoofstuk 10
- Petrus en Kornelius (10:1-33)
- Petrus se toespraak by Kornelius (10:34-43)
- Mense wat nie Jode is nie, ontvang die Heilige Gees (10:44-48)
Hoofstuk 11
Hoofstuk 12
- Jakobus word doodgemaak en Petrus gevange geneem (12:1-5)
- Petrus word uit die tronk bevry (12:6-19)
- Herodes se dood (12:20-25)
- Herodes Agrippa I kleinseun van Herodes die Grote
Hoofstuk 13
Hoofstuk 14
Hoofstuk 15
Hoofstuk 16
- Timoteus sluit by Paulus aan (16:1-5)
- Die gesig in Troas (16:6-10)
- Lidia se bekering (16:11-15)
- In die tronk in Filippi (16:16-40)
Hoofstuk 17
- Die oproer in Tessalonika (17:1-9)
- Paulus en Silas in Berea (17:10-15)
- Paulus in Atene (17:16-34)
Hoofstuk 18
Hoofstuk 19
Hoofstuk 20
Hoofstuk 21
Hoofstuk 22
Hoofstuk 23
Hoofstuk 24
Hoofstuk 25
Hoofstuk 26
- Paulus verdedig hom voor Agrippa (26:1-32)
Hoofstuk 27
Hoofstuk 28
Remove ads
Bron
- Die Bybel: Nuwe vertaling (Bybelgenootskap van Suid-Afrika)
Eksterne skakels
Wikiwoordeboek het 'n inskrywing vir Handelinge.
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads