Handfiets
From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
'n Handfiets is 'n voertuig, soortgelyk aan 'n fiets, wat met die ryer se arms instede van die bene aangedryf word. Die meeste handfietse het drie wiele: waarvan twee vrylopende agterwiele en een 'n bestuurbare voorwiel is.

Sien ook
- Pieter du Preez, bekende Suid-Afrikaanse handfietsryer.
- Ernst van Dyk, bekende Suid-Afrikaanse handfietsryer.
Eksterne skakels
Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Handfiets.- (en) (fr) Union Cycliste Internationale
Remove ads
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads
