Hawer
From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Hawer (Avena sativa) is 'n spesie van graan wat gegroei word vir sy saad, wat onder dieselfde naam bekend staan (gewoonlik in die meervoud, in teenstelling met ander graankos en pseudograankos). Terwyl hawer geskik is vir menslike gebruik as hawermout en hawermelk, een van die mees algemene gebruike is as veevoer. Hawer hou verband met laer bloedcholesterol wanneer dit gereeld verbruik word.[1]
Remove ads
Verwysings
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads
