Hesperantha alborosea

plantspesie From Wikipedia, the free encyclopedia

Remove ads

Hesperantha alborosea is 'n meerjarige blomplant en geofiet wat tot die genus Hesperantha behoort. Die spesie is endemies aan KwaZulu-Natal en het 'n voorkomsgebied van 66 km². Daar is twee subpopulasies: Cobham-natuurreservaat en Upper Polela-grot en die plant word as seldsaam beskou.

Kitsfeite Bewaringstatus, Wetenskaplike klassifikasie ...
Remove ads

Bronnelys

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads