Hesperantha

generiese beskrywing From Wikipedia, the free encyclopedia

Hesperantha
Remove ads

Hesperantha (aandblomme) is 'n genus van meerjarige blomplante en geofiete wat tot die Iridaceae-familie behoort. Die genus is die eerste keer in 1804 beskryf. Die genusnaam Hesperantha is afgelei van die Griekse woorde hesperos, wat aand beteken, en anthos, wat blom beteken.[1] Die genus bestaan uit 88 spesies.

Kitsfeite Wetenskaplike klassifikasie, Spesies ...
Remove ads

Spesies

Remove ads

Verwysings

Bron

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads