Hesperantha bachmannii

plantspesie From Wikipedia, the free encyclopedia

Hesperantha bachmannii
Remove ads

Die witrokkie (Hesperantha bachmannii) is 'n meerjarige blomplant en geofiet wat tot die genus Hesperantha behoort en is deel van die fynbos en renosterveld. Die spesie is endemies aan die Noord-Kaap, Oos-Kaap en die Wes-Kaap. Die plant het 'n voorkomsgebied van 340 265 km². Die plant blom van Julie tot September, die blomme is wit.

Kitsfeite Witrokkie, Bewaringstatus ...
Remove ads

Galery

Bronnelys

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads