Hesperantha bulbifera
plantspesie From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Hesperantha bulbifera (Aandblom) is 'n meerjarige blomplant en geofiet wat tot die genus Hesperantha behoort. Die spesie is endemies aan KwaZulu-Natal, Limpopo, Mpumalanga en die Oos-Kaap. Die plant verkies klam, kleierige grond en word as seldsaam beskou. Dit spesie het 'n voorkomsgebied van 344 962 km².
Die plant word tot 45 cm hoog met 'n stingelknol. Die blomme is spierwit, omtrent 4 cm in deursnit en word op yl bloeiwyses gedra. Die blomme open eers in die laatmiddag, vandaar die naam.
Remove ads
Bronnelys
- REDLIST Sanbi
- Plants of the World Online
- Le Roux, A.; Schelpe, E. Veldblomgids van Suid-Afrika, Kaapse Departement Natuur- en Omgewingsbewaring, 1983, bl. 46.
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads