Hesperantha curvula
Plantspesie From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Hesperantha curvula is 'n meerjarige blomplant en geofiet wat tot die genus Hesperantha behoort. Die spesie is endemies aan KwaZulu-Natal waar dit in die Drakensberg op hoogtes van 2000-2470 m voorkom. Die plante het 'n voorkomsgebied van slegs 25 km², daar is slegs twee subpopulasies en die plant word as seldsaam beskou.
Remove ads
Bronnelys
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads