Hesperantha debilis

plantspesie From Wikipedia, the free encyclopedia

Remove ads

Hesperantha debilis is 'n meerjarige blomplant en geofiet wat tot die genus Hesperantha behoort. Die spesie is endemies aan die Oos-Kaap en kom in die Suurberge en by Grahamstad voor.

Kitsfeite Bewaringstatus, Wetenskaplike klassifikasie ...
Remove ads

Bronnelys

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads