Hesperantha gracilis

plantspesie From Wikipedia, the free encyclopedia

Remove ads

Hesperantha gracilis is 'n meerjarige blomplant en geofiet wat tot die genus Hesperantha behoort en is deel van die fynbos. Die spesie is endemies aan KwaZulu-Natal en kom op die sandsteen plato's in die binneland van Durban voor. Die plant het 'n voorkomsgebied van 339 km² en die drie subpopulasies word bedreig deur ontwikkeling, landbou uitbreiding en indringerplante.

Kitsfeite Bewaringstatus, Wetenskaplike klassifikasie ...
Remove ads

Bronnelys

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads