Hesperantha juncifolia

plantspesie From Wikipedia, the free encyclopedia

Remove ads

Hesperantha juncifolia is 'n meerjarige blomplant en geofiet wat tot die genus Hesperantha behoort en is deel van die fynbos. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom op die Agulhas-skiereiland voor. Dit het 'n voorkomsgebied van 268 km² en daar is vier subpopulasies tussen Quoin-punt en Kaap Agulhas. Die plant word bedreig deur die indringerplante veral die Acacia-spesies.

Kitsfeite Bewaringstatus, Wetenskaplike klassifikasie ...
Remove ads

Bronnelys

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads