Hesperantha lithicola

plantspesie From Wikipedia, the free encyclopedia

Remove ads

Hesperantha lithicola is 'n meerjarige blomplant en geofiet wat tot die genus Hesperantha behoort en is deel van die fynbos. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap. Die plant kom voor in die Swartruggensberge in die oostelike Kouebokkeveld.

Kitsfeite Bewaringstatus, Wetenskaplike klassifikasie ...
Remove ads

Bronnelys

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads