Hesperantha secunda

plantspesie From Wikipedia, the free encyclopedia

Remove ads

Hesperantha secunda is 'n meerjarige blomplant en geofiet wat tot die genus Hesperantha behoort en is deel van die Sukkulente Karoo. Die spesie is endemies aan die Noord-Kaap en kom op die Roggeveldeskarp naby Middelpos voor. Daar is net een populasie en dit word tans nie bedreig nie.

Kitsfeite Bewaringstatus, Wetenskaplike klassifikasie ...
Remove ads

Bronnelys

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads