geldeenheid van Hong Kong From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Die Hongkong-dollar (Chinees: 港元 of 港幣; ISO 4217-kode: HKD) is die amptelike geldeenheid van Hongkong. Die Hongkong-dollar word in 100 sent onderverdeel. Die word ook in die nabygeleë Macau gebruik, waar die amptelike geldeenheid, die Macau pataka, 'n soortgelyke waarde dra.
Hongkong-dollar 1899
Meer inligting Rang, Geldeenheid ...
Die mees gebruikte geldeenhede volgens waarde Geldeenheidverspreiding van globale buitelandse valutamarkte volgens omset.[1][2]