Ixia collina
plantspesie From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Ixia collina is 'n meerjarige blomplant en geofiet wat tot die genus Ixia behoort. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom in die Breederiviervallei by Worcester voor. Dit het 'n voorkomsgebied van slegs 40 km² en daar is drie subpopulasies. Twee van die subpopulasies word bedreig deur die aanlê van wingerde en die derde deur stedelike ontwikkeling net buite Worcester.
Remove ads
Bronnelys
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads