Ixia

plantgenus From Wikipedia, the free encyclopedia

Ixia
Remove ads

Die Ixia (kalossie) 'n genus wat tot die Iridaceae-familie behoort en endemies is aan die Noord-, Oos- en Wes-Kaap.[1] Die genus is meerjarige plante en ook geofiete. Die genus staan bekend as kalossies, afgelei van die kalotjie (hoedjie) wat die vroeëre Maleise slawe op hul koppe gedra het en waaraan die blomme van dié genus hulle herinner het.

Kitsfeite Kalossie, Wetenskaplike klassifikasie ...
Remove ads

Spesies

Die genus Ixia sluit die volgende spesies in:

Remove ads

Verwysings

Bronne

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads