Ixia contorta

plantspesie From Wikipedia, the free encyclopedia

Remove ads

Ixia contorta is 'n meerjarige blomplant en geofiet wat tot die genus Ixia behoort en deel van die fynbos is. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom in die Sederberg tot by die Koue Bokkeveld en Touwsrivier voor. Die spesie word bedreig deur oorbeweiding en damkonstruksie in die Koue Bokkeveld.

Kitsfeite Bewaringstatus, Wetenskaplike klassifikasie ...
Remove ads

Bronnelys

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads