Ixia fucata
plantspesie From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Ixia fucata is 'n meerjarige blomplant en geofiet wat tot die genus Ixia behoort en is deel van die fynbos. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom van die Hexrivier en die Keeromsberg tot by die westelike Langeberg voor.
Remove ads
Bronnelys
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads