Ixia longituba

From Wikipedia, the free encyclopedia

Remove ads

Ixia longituba is 'n meerjarige blomplant en geofiet wat tot die genus Ixia behoort en is deel van die fynbos. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom van die Botrivier tot by Swellendam en Bredasdorp voor. Die spesie het groot gedeeltes van sy habitat afgestaan aan gewasverbouing. Die oorblywende subpopulasies is gefragmenteer en word bedreig deur oor beweiding, 'n gebrek aan brande en indringerplante.

Kitsfeite Bewaringstatus, Wetenskaplike klassifikasie ...

Daar is 'n subspesie: Ixia longituba subsp. macrosiphon Goldblatt & J.C.Manning

Remove ads

Bronnelys

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads