Ixia rigida

plantspesie From Wikipedia, the free encyclopedia

Remove ads

Ixia rigida is 'n meerjarige blomplant en geofiet wat tot die genus Ixia behoort en deel is van die renosterveld. Die spesie is endemies aan die Noord-Kaap en kom op die Roggeveld-eskarp voor. Die plant het 'n voorkomsgebied van 89 km². Daar is drie subpopulasies en al drie word bedreig deur oorbeweiding deur vee.

Kitsfeite Bewaringstatus, Wetenskaplike klassifikasie ...
Remove ads

Bronnelys

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads