Ixia seracina

plant spesie From Wikipedia, the free encyclopedia

Remove ads

Die Tafelberg kalossie (Ixia seracina) is 'n meerjarige blomplant en geofiet wat tot die genus Ixia behoort en deel is van die fynbos. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom in die Koue Bokkeveld en Groot Winterhoekberge op hoë hoogtes voor.

Kitsfeite Tafelberg kalossie, Wetenskaplike klassifikasie ...
Remove ads

Bronnelys

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads