Ixia simulans

plantspesie From Wikipedia, the free encyclopedia

Remove ads

Ixia simulans is 'n meerjarige blomplant en geofiet wat tot die genus Ixia behoort en deel is van die fynbos. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom in die Lange- en Riviersonderendberge voor. Die plant het 'n voorkomsgebied van 1 090 km² en kom op steil, rotsagtige sandsteen hellings voor.

Kitsfeite Bewaringstatus, Wetenskaplike klassifikasie ...
Remove ads

Bronnelys

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads