Jandorie

From Wikipedia, the free encyclopedia

Jandorie
Remove ads

Die Jandorie (Zeus faber) is 'n seevis wat aan die hele kus van Suid-Afrika, die oostelike Atlantiese Oseaan, Australië, Nieu-Seeland, Japan en die Suid-Chinese See voorkom. In Engels staan die vis bekend as die John Dory.

Kitsfeite Bewaringstatus, Wetenskaplike klassifikasie ...
Remove ads

Voorkoms

Die lyf is silwerbrons met golwende horisontale lyne en 'n groot kol bokant die pektorale vinne. Die dorsale vin het kenmerkende lang strale. Die vis word 90 cm lank en weeg tot 8.2 kg.

Habitat en gewoontes

Die jandorie kom op die kontinentale bank en boonste hellings voor in water van 50 – 400 m diep. Die onvolwasse vissies eet soöplankton en die volwasse visse eet vis en pylinkvis. Dit is 'n gesogte eetvis.

Sien ook

Bron

Verwysings

Eksterne skakel

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads