Joroeba Wikipedia
From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Die Joroeba Wikipedia (Wikipedia ya Yoruba) is die Joroeba weergawe van die aanlynensiklopedie Wikipedia. Tans het dit 36 112 bladsye wat as artikels gedefinieer word, wat dit die 112ste grootste Wikipedia-projek maak.[1] Dit is tans een van slegs twee Wikipedias in die Niger-Kongo-tale met meer as 1 000 artikels. Die Joroeba Wikipedia is tans die vierde grootste Afrika-Wikipedia, naas die Afrikaanse Wikipedia, die grootste wikipedia in Afrika, en net agter die Malgassiese en Swahili Wikipedias.
Remove ads
Sien ook
Verwysings
Eksterne skakels
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads