Noord-Sotho Wikipedia

From Wikipedia, the free encyclopedia

Noord-Sotho Wikipedia
Remove ads

Die Noord-Sotho Wikipedia is die Noord-Sotho weergawe van Wikipedia, 'n gratis, ope-inhoud aanlynensiklopedie. Volgens die aantal artikels is dit die 185ste grootste Wikipedia-projek.[1]

Kitsfeite Tipe webwerf, Beskikbaar in ...

Die Wikipedia het tans 11 463 bladsye, waarvan 8 774 artikels is. Dit het 7 792 geregistreerde gebruikers, van wie 24 as aktief gereken word. Hierdie gebruikers het in altesaam 52 789 wysigings aangebring en 0 lêers opgelaai.

Remove ads

Sien ook (ander Afrika Wikipedia's)

Verwysings

Eksterne skakels

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads