Malgassiese Wikipedia
Malgassie-weergawe van die aanlynensiklopedie Wikipedia From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Die Malgassiese Wikipedia is die Malgassie-weergawe van die aanlynensiklopedie Wikipedia. Dit het tans 100 109 bladsye wat as artikels gedefinieer word, wat dit die 74ste grootste Wikipedia-projek maak.[1]
Die Malgassiese Wikipedia is tans die naasgrootste Afrika-wikipedia na die Afrikaanse Wikipedia, gevolg deur die Swahili en Joroeba Wikipedias.
Remove ads
Sien ook
Verwysings
Eksterne skakels
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads