Kinross

From Wikipedia, the free encyclopedia

Kinrossmap
Remove ads

Kinross is 'n klein goudmynboudorp in Mpumalanga, Suid-Afrika. Die dorp is vernoem na Kinross, 'n dorp in Skotland, en is in 1915 gestig. Daar is vier goudmyne in die omgewing naamlik: Winkelhaak, Leslie, Bracken en Kinross. Die dorp is naby die groot waterskeiding tussen riviere wat wes na die Atlantiese Oseaan en oos na die Indiese Oseaan vloei. Die dorpie Leandra is 20 km wes van Kinross. Die N17 nasionale pad gaan deur Kinross.

Kitsfeite Land, Provinsie ...
Hierdie artikel handel oor die dorp in Suid-Afrika. Vir die nedersetting in Skotland, sien Kinross, Skotland.
Remove ads

Sien ook

Verwysings

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads