Leandra

From Wikipedia, the free encyclopedia

Leandramap
Remove ads

Leandra is 'n dorp van gemengde rasse in Mpumalanga, Suid-Afrika by die N17 nasionale pad. Die dorpie is 20 km wes van Kinross. Die naam is 'n samestelling van twee woongebiede naamlik Leslie en Eendrag.

Kitsfeite Land, Provinsie ...
Remove ads

Sien ook

Verwysings

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads