Sophora inhambanensis
plantspesie From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Sophora inhambanensis is 'n struik of boom wat deel is van die Fabaceae familie. Die spesie is inheems in Kenia, Madagaskar, Mosambiek, Suid-Afrika en Tanzanië. In Suid-Afrika kom die plant in KwaZulu-Natal voor. Die boom se FSA-nommer is 218.[1]
Remove ads
Sien ook
Verwysings
Bronne
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads