Laeveldvy

From Wikipedia, the free encyclopedia

Laeveldvy
Remove ads

Die laeveldvy (Ficus stuhlmannii) is 'n boom en deel van die wurgvye. In Suid-Afrika is die spesie inheems in KwaZulu-Natal, Limpopo en Mpumalanga. In die res van Afrika is die boom inheems in Botswana, Demokratiese Republiek die Kongo, Eswatini, Kenia, Malawi, Mosambiek, Tanzanië, Uganda, Zambië en Zimbabwe.

Kitsfeite Bewaringstatus, Wetenskaplike klassifikasie ...

Die boom ontkiem op 'n gasheerboom hoog bokant die grond en stuur dan fyn wortels af grond toe. Die wortels word algaande sterker en verwurg uiteindelik die gasheerboom. Die blare het 'n opvallende netwerk van are en klein harige vruggies. Die boom se FSA-nommer is 65.[1]

Remove ads

Galery

Sien ook

Verwysings

Bronnelys

Eksterne skakels

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads