Linz
From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Linz is die hooftstad van die Oostenrykse deelstaat Opper-Oostenryk en met 'n bevolking van 212 538 (2024) die derde grootste stad in die land ná Wene en Graz. Die agglomerasie van Linz het sowat 271 000 inwoners.
- hoof plein
- sentrum
| Kaart | Wapen |
| Historiese wapen | |
| Land | |
| Deelstaat | |
| Koördinate | 48°18′N 14°17′O |
| Stigting (eerste verwysing) | 799 |
| Oppervlakte: | |
| - Totaal | 95,99 vk km |
| Hoogte bo seevlak | 266 m |
| Bevolking: | |
| - Totaal (1 Januarie 2016) | 200 841 |
| - Bevolkingsdigtheid | 2 092/vk km |
| Tydsone | UTC +1 (MET) |
| - Somertyd | UTC +2 (MEST) |
| Burgemeester | Klaus Luger (SPÖ) |
| Amptelike webwerf | Stadt Linz |
Remove ads
Susterstede
Albufeira, Portugal.[1]
Braşov, Roemenië.[1]
Berlin-Charlottenburg, Duitsland.[1]
České Budějovice (Budweis), Tsjeggië.[1]
Chengdu, China.[1]
Eskişehir, Turkye.[1]
Gabès, Tunisië.[1]
Gwangyang, Suid-Korea.[1]
Halle, Duitsland.[1]
Kansas City, Verenigde State.[1]
Linköping, Swede.[1]
Linz am Rhein, Duitsland.[1]
Modena, Italië.[1]
Nasushiobara, Japan.[1]
Nizjni Nowgorod, Rusland.[1]
Norrköping, Swede.[1]
San Carlos, Nicaragua.[1]
Zaporozhje, Oekraïne.[1]
Tampere, Finland.[1]
Tuzla, Bosnië en Herzegowina.[1]
Remove ads
Verwysings
Eksterne skakels
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads



