Manila
Hoofstad van die Filippyne From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Manila (Tagalog: Maynila) is sedert 1976 die hoofstad en ná Quezon Stad die tweede grootste stad van die Filippyne. Die stad het 'n bevolking van 1 660 714 in 2007 gehad en het 'n oppervlakte van 38,55 km².
Remove ads
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads