Bosmelkbessie
Plantspesie From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Die bosmelkbessie (Manilkara discolor) is 'n boom wat deel van die v familie is. Die spesie is inheems aan Kenia, Malawi, Mosambiek, Suid-Afrika, Tanzanië en Zimbabwe. In Suid-Afrika kom die plant voor vanaf Port St. Johns in KwaZulu-Natal noordwaarts tot in Mosambiek.
Dit groei gewoonlik in laagliggende droë woud. Die boom se bas is donkergrys en in die lengte gegroef terwyl die jong lote bruinerige hare op het.
Remove ads
Bronnelys
- Watter Boom is dit? Eugene Moll 2013 ISBN 978 1 77007 832 1
- Plants of the World Online
- REDLIST Sanbi
Sien ook
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads