Maracaibo
From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Maracaibo (Spaans: Ciudad Autónoma de Maracaibo) is die tweede grootste stad van Venezuela naas die hoofstad Caracas en is op 8 September 1529 deur Ambrosius Ehinger, die goewerneur van die Welser-kolonie Klein-Venedig, gestig. Die stad het 'n bevolking van 2 001 591 en van 2 450 559 in die metropolitaanse gebied in 2013 gehad en het 'n oppervlakte van 1 393 km². Die stad is die belangrikste hawestad en is aan die kus van die Maracaibomeer net suid van die Karibiese See in die noorde van Venezuela geleë.
| Kaart | Wapen |
| Vlag | |
| Land | |
| Deelstaat | |
| Koördinate | 10°38′N 71°38′W |
| Gestig op | 8 September 1528 |
| Oppervlakte: | |
| - Totaal | 1 393 vk km |
| Hoogte bo seevlak | 6 m |
| Bevolking: | |
| - Totaal (2013) | 2 001 591 |
| - Bevolkingsdigtheid | 2 101/vk km |
| - Metropolitaanse gebied | 3 196 514 |
| Tydsone | UTC -04:30 |
| Burgemeester | Daniel Ponne |
| Amptelike Webwerf | alcaldiademaracaibo.gob.ve |

Remove ads
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads



