Maracay

From Wikipedia, the free encyclopedia

Maracay
Remove ads

Maracay is 'n stad in die noorde van Venezuela en is die hoofstad van die deelstaat van Aragua. Die stad het 'n bevolking van 955 362 in 2011 gehad en het 'n oppervlakte van 311,52 km², terwyl die metropolitaanse gebied 'n bevolking van 1 150 000 en 'n oppervlakte van 911,57 km² het.

Maracay
Thumb

Kaart Wapen
Thumb
Thumb
Vlag
 Land Vlag van Venezuela Venezuela
 Deelstaat Aragua
 Koördinate 10°15′N 67°36′W
 Stigting 5 Maart 1701
 Oppervlakte:  
 - Totaal 311,52 vk km
 Hoogte bo seevlak 436 m
 Bevolking:  
 - Totaal (2011) 955 362
 - Bevolkingsdigtheid 1 439/vk km
 - Metropolitaanse gebied 1 150 000
 Tydsone UTC-04:30
 - Somertyd UTC-04:30
 Burgemeester Pedro Bastidas (PSUV)
 Amptelike Webwerf alcaldiagirardot.gob.ve

Maracay is net suid van die Karibiese See en aan die ooskus van die Valenciameer geleë. Die stad is op 5 Maart 1701 deur die Spaanse biskop Diego de Baños y Sotomayor gestig.

Remove ads

Eksterne skakels

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads