Marchand

From Wikipedia, the free encyclopedia

Marchandmap
Remove ads

Marchand is 'n klein dorpie in die Noord-Kaap, Suid-Afrika en is 10 km stroomaf langs die Oranjerivier vanaf Kakamas. Die R359-streekroete gaan deur die dorp.

Kitsfeite Land, Provinsie ...
Thumb
Ds. B.P.J. Marchand na wie die nedersetting genoem is.
Remove ads

Geskiedenis

Die dorpie is vernoem na ds BPJ Marchand, predikant van die NG Gemeente te Knysna. Hy het reeds vanaf 1886 begin met 'n veldtog vir hulp aan armlastige mense wat op die besproeiingsnedersetting by Kakamas uitgeloop het.

Omgewing

Die belangrikste ekonomiese bedrywigheid is droë vrugte; sultanas en rosyne word van hier uitgevoer. Baie halfedelstene soos rooskwarts, tieroog, agaat, jaspis, granaat, toermalyn en ametis word in die omgewing gevind.

Sien ook

Verwysings

Bronne

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads