Maytenus albata
plantspesie From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Die gryskokoboom (Maytenus albata) is 'n boom wat hoort tot die genus Maytenus. Die spesie is inheems aan KwaZulu-Natal, Limpopo, Mpumalanga en die Oos-Kaap asook Lesotho.
Die boom se FSA-nommer is 401.3.[1]
Remove ads
Sien ook
Verwysings
Bronne
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads