Meissen

From Wikipedia, the free encyclopedia

Meissen
Remove ads

Meissen (Opper-Sorbies: Mišno, Latyns: Misena) is 'n klein stad met 'n bevolking van 27 098 in die ooste van Duitsland in die deelstaat Sakse. Meissen het bekend geword nadat die stad in 1708 sy eie porselein vervaardig het. Dit is hoe Europa onafhanklik geword het van Chinese porselein. Meissen vervaardig porselein sedert 1708.[2]

Meissen
Thumb

Kaart Wapen
Thumb
Thumb
Meissen in Sakse
Thumb
 Land Vlag van Duitsland Duitsland
 Deelstaat Sakse
 Koördinate 51°10′N 13°29′O
 Stigting 929
 Stadstatus 1332
 Oppervlakte:  
 - Totaal 30,9 vk km
 Hoogte bo seevlak 106 m
 Bevolking:  
 - Totaal (31 Desember 2012) 27 098[1]
 - Bevolkingsdigtheid 877/vk km
 Tydsone UTC +1 (MET)
 - Somertyd UTC +2 (MEST)
 Burgemeester Olaf Raschke
 Amptelike Webwerf stadt-meissen.de
Remove ads

Verwysings

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads