Melmoth
From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Melmoth is 'n dorp in die ooste van Suid-Afrika, in die provinsie van KwaZulu-Natal. Die dorp is in 1888 gestig en genoem na Melmoth Osborn. Melmoth is omtrent 200 km vanaf Durban. Wattelbome word op groot skaal in die omgewing geplant sodat die bas in 'n fabriek verwerk kan word. Die fabriek is in 1926 gebou.
Remove ads
Sien ook
Verwysings
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads
