Moraea flaccida

plantspesie From Wikipedia, the free encyclopedia

Moraea flaccida
Remove ads

Moraea flaccida is 'n plant en geofiet wat tot die genus Moraea behoort en deel van die fynbos is. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom van die Bokkeveldberge tot by Caledon voor. Die plant blom van Augustus tot Oktober en word 35-60 cm hoog.

Kitsfeite Groottulp, Bewaringstatus ...
Remove ads

Galery

Bronne

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads