Moraea

plantgenus From Wikipedia, the free encyclopedia

Moraea
Remove ads

Moraea (Kaapse tulpe) is 'n genus van blomplante wat hoort tot Iridaceae en die eerste keer in 1758 beskryf is. Die genus is vernoem na die Engelse botanis Robert More.[1] Plante van die genus is bladwisselend en geofiete.[2]

Kitsfeite Wetenskaplike klassifikasie, Spesies ...
Remove ads

Spesies

Daar is 230 spesies wat tot die genus hoort:[3]

Remove ads

Verwysings

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads