Moraea longistyla

plantspesie From Wikipedia, the free encyclopedia

Remove ads

Moraea longistyla is 'n plant en geofiet wat tot die genus Moraea behoort en deel van die fynbos is. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap. Dit kom van Ceres tot by Montagu en Caledon voor.

Kitsfeite Bewaringstatus, Wetenskaplike klassifikasie ...
Remove ads

Bronnelys

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads