Moraea miniata
plantspesie From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Die pronktulp (Moraea miniata) is 'n plant en geofiet wat tot die genus Moraea behoort en deel van die fynbos, Nama-Karoo en die Sukkulente Karoo is. Die spesie is endemies aan die Noord-Kaap en die Wes-Kaap en kom van die Namakwaland tot by Riversdal asook die Karoo voor. Die plant word 15-60 cm groot en blom van Augustus tot September, die blomme is salm-oranje van kleur.
Remove ads
Galery
Bronnelys
- SANBI Redlist
- Plants of the World Online
- John Manning. 2018. Field Guide to Fynbos, Struik Nature, 2018, Bl. 102, ISBN 978 1 77584 590 4
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads
