Moraea variabilis

plantspesie From Wikipedia, the free encyclopedia

Remove ads

Moraea variabilis is 'n plant en geofiet wat tot die genus Moraea behoort en deel van die fynbos en renosterveld is. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom van die Koue Bokkeveld tot by Ceres voor. Die plant het tans 'n voorkomsgebied van 651 km² en het 50% van sy habitat verloor weens die aanlê van wingerde, vrugteboorde en uie-boerdery.

Kitsfeite Bewaringstatus, Wetenskaplike klassifikasie ...
Remove ads

Bronnelys

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads