Bergwasbessie

boom spesie From Wikipedia, the free encyclopedia

Remove ads

Die bergwasbessie (Morella microbracteata) is 'n boom, dit lyk meer soos 'n struik, wat voorkom in Mpumalanga tussen Lydenburg en Graskop asook by Nyanga in Zimbabwe. In Mpumalanga is daar drie populasies wat slegs 250 in totaal is. Die boom kan tot 3 m hoog word. Die boom se FSA-nommer is 37.2.[1] In Engels staan die boom bekend as die Mountain Waxberry.

Kitsfeite Bewaringstatus, Wetenskaplike klassifikasie ...
Remove ads

Sien ook

Verwysings

Bronnelys

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads