Multan

From Wikipedia, the free encyclopedia

Multanmap
Remove ads

Multan (Pandjabi en Oerdoe: مُلتان) is 'n stad in die ooste van Pakistan. Die stad het 'n bevolking van 1 566 932 in 2009 gehad en is die vyfde grootste stad van die land ná Karatsji, Lahore, Faisalabad en Rawalpindi. Multan is geleë net oos van die Indusrivier en suid van Faisalabad. Multan is een van die oudste stede ter wêreld. Reeds Alexander die Grote het die stad in 326 v.C. verower, gevolg deur Islamitiese soldate in die 7de eeu en Sikhs in die 18de eeu. Die belangrikste moedertaal is Saraiki, gevolg deur Pandjabi en Oerdoe.

Kitsfeite Multan مُلتان, Land ...
Remove ads

Eksterne skakels

  • Wikimedia Commons logo Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Multan.
  • (en) Toerisme-inligting oor Multan op Wikivoyage
  • (en) "Multan". Encyclopædia Britannica. Besoek op 27 Desember 2020.
  • (en) (ur) Amptelike webwerf Geargiveer 14 Junie 2012 op Wayback Machine
Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads