Naguib Mahfouz

Egiptiese skrywer From Wikipedia, the free encyclopedia

Naguib Mahfouz
Remove ads

Naguib Mahfouz (Arabies: نجيب محفوظ‎ Nagīb Maḥfūẓ, IPA: [næˈɡiːb mɑħˈfuːzˤ]; 11 Desember 191130 Augustus 2006) was 'n Egiptiese skrywer wat in 1988 die Nobelprys vir Letterkunde ontvang het.[1]

Kitsfeite Gebore, Sterf ...

Hy is beroemd vir die manier waarop hy die Arabiese taal se letterkunde gemoderniseer het. Hy is een van die skrywers van die Arabiese taal wat die letterkundige temas van eksistensialisme ondersoek het.

Remove ads

Sien ook

Verwysings

Eksterne skakels

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads